Tuisblad












Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.


Vrydag, 25 Januarie 2019
Hier is tans 68 950 artikels in Afrikaans.


Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.






Inleiding • Hulp • Kontak

Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag






































Bluebg.png


Cscr-featured with ring.svg

Voorbladartikel


Aandskemer in Alexandrië.

Alexandrië (Grieks: Ἀλεξάνδρεια, [Alexándreia]; Latyn: Alexandria; Kopties: Rakotə, Arabies: Al-ʼIskandariya, Egiptiese Arabies: Iskindireyya) is die tweede grootste stad van Egipte en sy belangrikste seehawe aan die Middellandse See met sowat vyf miljoen inwoners. Die stad huisves onder meer die Bibliotheca Alexandrina of Nuwe Biblioteek van Alexandrië en het danksy die aardgas- en oliepypleidings vanuit Suez tot 'n beduidende nywerheidsentrum ontwikkel. Dit beskik naas Kaïro oor die enigste internasionale lughawe in Egipte.


Die stad is die belangrikste van sowat driehonderd nedersettings wat die naam van Alexander die Grote dra en het danksy die invloedryke Ptolemeïese koningshuis tot een van die beduidendste metropole van die antieke wêreld en as hoofstad van Egipte tot die kulturele sentrum van die Hellenistiese wêreld ontwikkel.


Die stad se ekonomiese welvaart was veral aan die handel te danke; hier is invoere uit die ooste gehanteer en graan na Rome en later Konstantinopolis verskeep. Sy kosmopolitiese bevolking het 'n belangrike Joodse gemeente ingesluit. Sy argitektuur en instellings, soos die Vuurtoring van Alexandrië (die eerste ter wêreld en een van die Sewe Wonders van die Wêreld) en die Biblioteek van Alexandrië, die grootste van die antieke wêreld, was van die beroemdstes van die Klassieke Oudheid.


...lees verder






Bluebg.png


HSAktuell.svg

In die nuus


Kunstenaarsvoorstelling van New Horizons



  • België, die Dominikaanse Republiek, Duitsland, Indonesië en Suid-Afrika is die nuwe nie-permanente lede van die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad.


  • Roemenië neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Oostenryk oor.

  • Die Italiaanse stad Matera fungeer saam met die Bulgaarse stad Plowdif as die Europese Kultuurhoofstede in 2019.

  • Die Amerikaanse ruimteagentskap Nasa maak bekend dat die ruimtetuig New Horizons (486958) 2014 MU69 bereik het.







Bluebg.png


HSVissteduatt.svg

Het u geweet...


GlosterGAUNTLET.jpg
... dat Suid-Afrika Finland in 1939 bygestaan het in die Winteroorlog? Verskeie lande het Finland bygestaan en Suid-Afrika het 29 Gloster Gauntlet-vliegtuie geskenk.


... dat u kan sien watter artikels na 'n spesifieke een toe skakel en aanstuur? Onder "gereedskap" (links) is "Skakels hierheen" beskikbaar wat hierdie inligting verskaf. Dit werk selfs vir artikels wat nog nie bestaan nie.







Bluebg.png


HSDagensdatum.svg

Vandag in die geskiedenis


25 Januarie: Burnsnag in Skotland


Al Capone op 17 Junie 1931.



  • 1554 – São Paulo (Portugees vir Sint Paulus) word in Brasilië gestig.


  • 1919 – Die Volkebond, 'n voorloper van die Verenigde Nasies, word gestig om "'n einde aan alle oorloë" te bewerkstellig.


  • 1924 – Die eerste Olimpiese Winterspele open teen die voet van Mont Blanc in Chamonix, Frankryk.


  • 1947 – Al Capone, berugte Amerikaanse bendeleier in die 1920's en 1930's, sterf.


  • 1971 – Generaal Idi Amin neem die mag oor in Uganda van die eerste minister Milton Obote en begin daarmee agt jaar van militêre regering.







Bluebg.png


HSBild.svg

Voorbladbeeld

Ogoj-eiland in winter, Baikalmeer, Nasionale Park Pribajkalski, Rusland.






Bluebg right.png

Vind artikels

Vista-xmag.png






 

Soekhulp


Geografie - Geologie
Suid-Afrika • Namibië • Botswana • Lesotho • Mosambiek • Swaziland • Zimbabwe


Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië


Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika


Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne



Geskiedenis
Argeologie • Datums • Kulturele geskiedenis • Oorloë • Religieuse geskiedenis • Rewolusies • Vroeë beskawings • Antieke Egipte



Kultuur
Akteurs • Argitektuur • Dans • Letterkunde • Mitologie • Griekse mitologie • Mode • Museums • Musiek • Rolprente • Taal • Vermaak



Natuur
Bewaringsgebiede • Diere • Plante



Religie
Agnostisisme • Baha'i • Boeddhisme • Christendom • Gnostisisme • Hindoeïsme • Islam • Judaïsme • Mitologie • New Age • Paganisme • Politeïsme • Satanisme • Sikhisme • Zoroastrisme



Samelewing
Besigheid • Ekonomie • Politiek • Sport • Vervoer



Taal
Kunsmatige taal • Natuurlike taal • Taalfamilies • Skryfstelsels



Tegnologie
Elektronika • Fotografie • Inligtingstegnologie • Klanktegnologie • Voertuigtegnologie



Wetenskap
Biologie • Chemie • Filosofie • Fisika • Natuurwetenskap • Psigologie • Sosiologie • Sterrekunde • Wiskunde



Artikelindeks • Kategorieboom • Lyste • Hoe soek ek?




Bluebg right.png

Wikipedia in ander tale

Gnome-globe.svg





Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt • 中文

Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська

Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربية • Català • فارسی • Norsk (bokmål)‬ • Српски / srpski

Weergawes met meer as 250 000 artikels
Български • Čeština • Esperanto • Euskara • Suomi • Magyar • Հայերեն • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Türkçe

Weergawes met meer as 100 000 artikels
Azərbaycanca • Беларуская • Нохчийн • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Eesti • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Македонски • Norsk (nynorsk)‬ • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú

Weergawes met meer as 50 000 artikels
Afrikaans • Asturianu • تۆرکجه • Беларуская (тарашкевіца) • বাংলা • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Latviešu • Malagasy • മലയാളം • मराठी • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • తెలుగు • Тоҷикӣ • Tagalog • Татарча / tatarça • 粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia







Bluebg right.png

Susterprojekte

Wikimedia-logo.svg







Commons-logo.svg

Commons
Vrye media






Wiktionary small.svg

Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek






Wikinews-logo-51px.png

Wikinews
Vrye nuusbron






Wikisource-logo.svg

Wikisource
Die vrye biblioteek






Wikibooks-logo.svg

Wikibooks
Vrye boeke






Wikiquote-logo.svg

Wikiquote
Aanhalings






Wikispecies-logo.svg

Wikispecies
Spesie-indeks






Wikimedia Community Logo.svg

Meta-Wiki
Projekkoördinering







Popular posts from this blog

Unittest tests order

Lallio

Futebolista